ZA se GROOTSTE Aanlyn Sangkompetisie!

Staan n kans om R1O OOO te wen!!
Dit was nog nooit so maklik om jou sang loopbaan te launch nie!

Songza
SEISOEN 1is hier!
Kromdraai tot Kuruman, Pretoria tot Potchefstroom,
Durban tot Delmas, Mooinooi tot Malmesbury.
Ons nooi julle uit!
Wees die nuutste sanger op die music scene!
Skryf vandag nog in!

1ste plek
R10 000.00
Shout out van jou gunsteling celeb!
Shout out van jou gunsteling celeb!

2de plek
R3000.00
Shout out van jou gunsteling celeb!
Shout out van jou gunsteling celeb!

3de plek
R2000.00
Shout out van jou gunsteling celeb!
Shout out van jou gunsteling celeb!
Inskrywings oop 10 Sep 2021 - 10 Des 2021
Inskrywings oop
10 Sep - 10 Des 21
AlgemeneInligting

Kostes:
R150 per inskrywing

Kategorieë:
Pop
Rock
Country
Rap
Gospel
Eie komposisie
Rock
Country
Rap
Gospel
Eie komposisie

Taal:
Afrikaans en Engelse liedjies welkom.

Ourderdoms Groepe:
2jr - 99jr

AlgemeneInligting

Kostes:
R150 per inskrywing

Kategorieë:
Pop
Rock
Country
Rap
Gospel
Eie komposisie
Rock
Country
Rap
Gospel
Eie komposisie

Taal:
Afrikaans en Engelse liedjies welkom.

Ourderdom:
2jr - 99jr

Beoordelaars
Beoordelaars is gerespekteerde en gevestigde sangers / sang afrigters met jare se ondervinding in die musiek bedryf. Elke inskrywing sal ‘n persoonlike assessering via video deur een van ons professionele beoordelaars ontvang.
HoeSkryf ekin

1. Vul inskrywingsvorm hier in
2. Betaal veilig en vinnig deur PayFast instant EFT
3. Laai jou video op tussen 10 September 2021 en 10 December 2021
4. Ontvang video terugvoer deur een van ons professionele beoordelaars
5. Top 20 sal Maandag 13 Desember aangekondig word en die wenners sal Donderdag 16 Desember aangekondig word via Songza se sosiale media blaaie.