X

OnsVisie

Musiek se universele taal bring mense in harmonie en verkwik die siel met ‘n lied in die harte van oud en jonk!

ZA , Sing vir ons jou SONG!

Elke sanger sing met ‘n unieke akkoord wat ‘n luisteraar se hartsnaar kan raak. Ons nooi jou uit om jou talent ten toon te stel vir Suid Afrika!
Jy het die geleentheid om op hierdie roekelose platform net jouself te kan wees – jazz tot classics!!

Die kompetisie is aanlyn, daarom is daar geen risiko’s, behalwe om dinamies te wees, blootstelling te kry en gesien te word in jou eie taal.

Anton Smith, vlieënier en stigter van SONGZA is ook ‘n ywerige musiekkenner wat koppe bymekaar gesit het met Suid Afikaanse sangers en musiekvervaardigers om die verborge skatte te ontdek van Hentiesbaai tot in Vanderbijl.

Stof jou ritme, lirieke en toonlere af en skryf nou in vir SONGZA!

Image